Sekwestrasie kan die oplossing wees waarna jy gesoek het as jy sukkel om jou skuld te betaal. Maak n nuwe skuld vry begin binne die volgende 90 dae. As jy op die oomblik onder skuld berading / debt review is moet jy ons toelaat om te kyk of sekwestrasie nie vir jou n makliker goedkoper opsie sal wees nie.